Dreyer Loft
| Page: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7 > | Entries: 68 |
| 07.05.2012 16:19, Johan from Dreyerloft: |
| Dankie Hannes- HY het weer teruggekom en n kleinjie gevreet. Die keer in n ander hok. Dit wil voorkom daar waar ek die gate toemaak wen ek -ek is amper klaar met al die hokke. Ek hoop ek gaan wen!! Groete Johan |
| 27.04.2012 07:01, Johan from Dreyer Loft: |
| Thank you Mr Mieliekamp. I also visited your site and were impressed with your Meulemans- I love the colours!! Regards from Africa Johan D |
| 22.04.2012 13:37, willem from Winterswijk Netherlands |
| Nice Site Mr Dreyer,And good pigeons there in Africa!compliment for you !W.Mielekamp Breeder from Meulemans pigeons!Netherland |
| 17.04.2012 18:31, Johan from Dreyer Loft: |
| Hi Nazeem I have posted for you a article about a member in our club that also faced some physical challenges and what he did to overcome it. Go to www.dreyerloft.com and click on news and then on the picture of Johan Seegers Best of luck and please feel free to contact me again Regards Johan Dreyer |
| 08.04.2012 13:12, Johan from Dreyer Loft: |
| Hi Nazeem Thank you for the visit and the compliment!! I do not see myself as a professional but I am defiantly very passionate when it comes to my pigeons and the sport!! Thanks also for the e-mail you dropped me explaining to me your circumstances and the problems you are experiencing to participate in this wonderful sport, due to your physical restraints. I defiantly think I can give you advice and /or connect you with someone that will be able to help you. I admire you for your dedication and love for the pigeon sport and that you have the courage to, in spite of the challenges you face, still wants to be part of it. I will contact you soon. Johan D |
| 31.03.2012 03:23, earl pearce |
| looking for 1 cock 1 hen engles. would like to spend 800.00 us dollars |
| 28.03.2012 07:11, Johan from Dreyer Loft.: |
| Hallo Sarel, Dankie vir die goeie wense!! en Ja n mens kan jou maklik kniediep in die moeilikheid kry met die duiwe gogga!! Ek het toe ek 3 jaar gelede begin het van die begin af besluit dat ek n teler wil word en kleintjies wil bemark. My werk is van so aard dat ek nie baie intensief kan oefen en vlieg nie, en baie naweke klok die duiwe maar self en is ek nie eens by die huis nie. Ek en my vrou geniet egter die broei en grootmaak van die kleintjies en spandeer saam kwaliteit tyd hier saam. Dit blyk dat daar n nimmereindigende vloei van duiwe na die internet veilings toe is en skep dit n swak mark. Ons sukkel nou om R500.00 n duif te kry. Ek dink ook die boere 'dump' enige 'has been' duif op die veiling en maak sodoende hok skoon. Die pedigrees is ook baie verdag en word n agter kleinseun van 'Silver Shadow' sommer so op n handgeskrewe pedigree, n vol seun van hom ens ens. Ek wil jou egter vertel dat ek nog steeds gereeld kleintjies direk uit my hok verkoop, teen R1 000.00 en meer, aan boere wat belangstel in kwaliteit kleintjies uit ouers geteel met eerlike en bewese rekords. Ek sal my eerder toespits op hierdie mark waar ek my kleintjies uit die hand verkoop. Oom Slang van Potties vertel my nou die dag dat, toe hy in Belgie was op n veiling, gesien het dat die belge duisende rande op jong duiwe bie maar ou duiwe glad nie prys maak nie. Die rede-Geen duiwe boer sal n goeie broei duif verkoop nie-hy sal eerder sy kleintjies verkoop. Ek geniet ook die direkte kontak met my 'kliente' meer en is dit vir my n belangrike deel van die hele proses. Dankie vir die skrywe en ek hoor graag weer van jou. Groete Johan |
| 22.03.2012 23:34, FRANCIOS |
| goed i am a beginner need lots of help |
| Page: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7 > | Entries: 68 |
![]() motigo.com |
Get free forums, guestbooks, shorturls and web statistics at motigo. |